REVIEWS BLOUBERGSTRAND ACCOMMODATION

Accommodation in Cape Town, reviews from guests.  Experience self catering accommodation in Cape Town the same way as these guests:

105 HORIZON BAY  - Wonderful stay. We had an awesome stay. It was a lovely apartment, very neat and clean. Safety and security good, also safe parking for car. Great to be close to beach and restaurants. Teresa.

105 HORIZON BAY - Best weekend ever. Our stay at Horizon Bay was lovely and quite the experience.  Ashley.

105 HORIZON BAY - Dit was heerlik, skoon en netjies. Die diens was wonderlik, die uitsig ongelooflik en dis loopafstand vanaf die see, vulstasie en eetplekke. Ek sal dit by enigiemand aanbeveel en beslis self weer daar gaan slaap. Almal sal hiervan hou! Carissa.

102 BEACH BOULEVARD - Ongelooflike asemrowende ondervinding, mooier as mooiste uitsig oor berg, see en eiland. Dis sowaar 'n juweel! Asemrowende uitsig met see 'n klipgooi ver. Baie gerieflike woonstel met als wat nodig is om 'n baie aangename verblyf te hê. Sentraal en baie goed geleë, naby als. Baie vriendelike mense! Ek sal beslis weer kom. Yvonne.

102 BEACH BOULEVARD - Sal die woonstel beslis aanbeveel, waarde vir jou geld. Ons het baie lekker gebly in die woonstel, die uitsig is onverbeterlik. alles was netjies en skoon.  Bokkie.

104 CORAL ISLAND - Voel soos jou eie huis! Wat 'n wonderlike plekkie om in te bly. Ons het so tuis gevoel en gevoel asof ons by ons eie huis is. Die woonstelletjie was baie netjies en skoon. Die uitsig vanaf die woonstel is fantasties! Yolandi.